Rekenaar- en beheerstelsels

Navorsingsaktiwiteite in die Afdeling Rekenaar- en Beheerstelsels word hoofsaaklik in die Elektroniesestelsels-laboratorium (ESL) uitgevoer. Die ESL is die geboorteplek van SUNSAT, Suid-Afrika se eerste satelliet. Dit was die tuiste van die navorsings- en ontwikkelingsaktiwiteite van verskeie NNS-innovasiefonds- asook DHN-THRIP-projekte. Navorsing in hierdie Afdeling fokus hoofsaaklik op die dinamika en beheer van outonome platforms, soos lae-aardwentelende satelliete, bemande en onbemande vastevlerk- en rotorvliegtuie en onderwatervoertuie.

Lugvaartstelsels

Outonome navigasie

Rekenaarstelsels

Algemene beheerstelsels

Satellietstelsels

ESL Link
Die Elektroniesestelsels-biblioteek (ESL) is ’n laboratorium van die Afdeling Rekenaar- en Beheerstelsels. Dit bied gegradueerdes en bedrywe geleenthede om by gesamentlike ontwikkelings van aanmerklike omvang betrokke te raak. Ons doel is om vaardighede in rekenaars, datakommunikasie, afbeelding en stelselsimulasie deur prototipe-ontwikkelings te bevorder.

Mr A (Arno) BARNARD

Mr A (Arno) BARNARD

LECTURER: COMPUTER SYSTEMS
Email: abarnard@sun.ac.za
Tel: 021-808 4006
Website: http://staff.ee.sun.ac.za/abarnard/
Dr MJ (Thinus) BOOYSEN

Dr MJ (Thinus) BOOYSEN

Senior Lecturer
Email: mjbooysen@sun.ac.za
Tel: 021-808 4013
Website: /staff/mjbooysen/
Mr JAA (Japie) ENGELBRECHT

Mr JAA (Japie) ENGELBRECHT

Senior Lecturer
Email: jengelbr@sun.ac.za
Tel: 021-808 4334

Dr HW (Willem) JORDAAN

Dr HW (Willem) JORDAAN

JUNIOR LECTURER
Mr W (Willem) SMIT

Mr W (Willem) SMIT

Lecturer
Email: wsmit@sun.ac.za
Tel: 021-808 2120

Prof WH (Herman) STEYN

Prof WH (Herman) STEYN

Professor
Email: whsteyn@sun.ac.za
Tel: 021-808 4926
Website: http://staff.ee.sun.ac.za/whsteyn/
Dr CE (Corné) van DAALEN

Dr CE (Corné) van DAALEN

Senior Lecturer
Email: cvdaalen@sun.ac.za
Tel: 021 808 4968
Website: http://staff.ee.sun.ac.za/cvdaalen/

Gateways


Industry links


Latest in Jobshop

Latest Events

First icon box

2016 PRASA-RobMech International Conference

November 30, 2016 – December 2, 2016

First icon box

Antennas for Radio Telescopes – 2016

November 21, 2016 – November 25, 2016